Diasepam
Voorkoms
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Diasepam | |
---|---|
Algemeen | |
Sistematiese naam | 7-chloro-1-metiel-5-feniel- 3H-1,4-bensodiasepien-2-oon |
Chemiese formule | C16H13ClN2O |
Molêre massa | 284.7 g/mol |
CAS-registernommer | 439-14-5 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Oraal & inspuiting (IM of IV) |
Biobeskikbaarheid | 93–100% |
Metabolisme | Lewer |
Uitskeiding | Niere |
Eliminasie-halfleeftyd | 20–100 uur |
Diasepam (die eerste bemark onder die handelsmerk Valium) is 'n geneesmiddel, wel 'n bensodiasepien, wat gebruik word om onder andere angs, spanning en slapeloosheid mee te behandel. Die middel kan oraal, binne-aars of binnespiers toegedien word.
Verpakkings bevat gewoonlik strokies met 30 gekeepte 5 mg of 10 mg diasepamtablette.