De Villiers Lamprecht
Voorkoms
De Villiers Lamprecht | |
---|---|
Gebore | De Villiers Bester Lamprecht 22 Desember 1942 |
Sterf | 1 Desember 2024 (op 81) |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep | Emeritus-hoogleraar |
Bekend vir | Droommyl |
Titel | Prof. |
De Villiers Bester Lamprecht (22 Desember 1942 - 1 Desember 2024), Prins Albert[1] was 'n Suid-Afrikaanse atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n droommyl af te lê.[2] Hy was ook 'n kaalvoethardloper, soos Zola Budd.
Lamprecht was 'n emeritus-hoogleraar aan die Universiteit van die Vrystaat.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau
- ↑ Suid-Afrikaanse kampioenskappe. GBR Athletics. Verkry op 20 September 2024.
- ↑ Div Lamprecht vier ’n mylpaal[dooie skakel], Volksblad, 24 Desember 2012