Chen Xinhua
Voorkoms
Chen Xinhua
Geslag | manlik![]() |
---|---|
Land van burgerskap | Verenigde Koninkryk![]() |
Land vir sport | Volksrepubliek China, Engeland![]() |
Familie naam | Chen![]() |
Geboortedatum | 30 Januarie 1960![]() |
Geboorteplek | Fu'an![]() |
Taalbeheersing | Engels![]() |
Beroep | tafeltennis speler![]() |
Sport | tafeltennis![]() |
Deelgeneem aan | 1986 Asian Games, 1982 Asian Games![]() |
Chen Xinhua (gebore 30 Januarie 1960) is 'n voormalige manlike tafeltennisspeler. Hy is oorspronklik van China, maar het in 1990 Engelse burgerskap verkry. Van 1978 tot 1992 het hy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste by die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen. Hy is ook die wenner van die Wêreldbekertoernooi in 1985.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 September 2017.