Charles Duke
Charles Duke | |
---|---|
![]() Charles Duke in September 1971 | |
Gebore | Charles Moss Duke Jr. 3 Oktober 1935 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Ruimtevaarder |
Bekend vir | Tiende en jongste man wat op die maan geloop het |
Eggenoot | Dorothy (Dottie) Meade Claiborne (∞ 1963) |
Kinders | Charles II (1965), Thomas (1967) |
Webwerf | charlieduke.net |
Charles Moss "Charlie" Duke Jr. (3 Oktober 1935 - ; Brigadier-Generaal, Amerikaanse Lugmag) is 'n Amerikaanse ingenieur, afgetrede offisier in die Amerikaanse Lugmag, toetsvlieënier en voormalige ruimteman van Nasa. Hy was die vlieënier van die maanmodule vir Apollo 16 en die tiende en jongste persoon wat op die maan geloop het. Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.



"This is the family of astronaut Charlie Duke from planet Earth who landed on the moon on April 20, 1972."
Duke het 'n foto van sy gesin op die maan agtergelaat.
Lewe
[wysig | wysig bron]Duke, 'n boorling van Charlotte, Noord-Carolina, het in in Lancaster, Suid-Carolina groot geword. In 1957 het hy sy akademiese opleiding by die Amerikaanse Vloot voltooi en sewe jaar later, in 1964, sy meestersgraad, die Masters in Aeronautics & Astronautics, aan die Massachusetts Institute of Technology (MIT) behaal. Een jaar later het sy opleiding by die Amerikaanse Lugmag se Toetsvlieënierskool (U.S. Air Force Test Pilot School) voltooi as die beginpunt van sy loopbaan as ruimtevaarder.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wiki-webtuistes
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Charles Duke.
- Amptelike webtuiste
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 16 Mei 2017 op Wayback Machine
- Billy Graham Evangelistic Association
- Internet-rolprentdatabasis
- (en) Charles Duke in die Internet-rolprentdatabasis