Gaan na inhoud

Beatenberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Beatenberg
OorsprongKaapstad, Wes-Kaap (Suid-Afrika)
GenresPop
Jare aktief2008 tot datum
EtiketteOnafhanklik

Beatenberg is 'n driemanpopgroep vanuit Kaapstad wat in 2008 gevorm het. Die groeplede is Robin Brink op tromme, Ross Dorkin op baskitaar, en Matthew Field op sang. Die groep inkorporeer eenvoudige baslyne en ambianseffekte om nuwe era-ballades te skep. In verwysing na Field se vokale styl vergelyk Rolling Stone-tydskrif Beatenberg met Sting.[1]

Diskografie

[wysig | wysig bron]
  • Farm photos (2009)
  • Echoes (2012)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Rolling Stone

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Musiekvideo's

[wysig | wysig bron]