Aloe verdoorniae
Voorkoms
Aloe verdoorniae | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. verdoorniae
|
Binomiale naam | |
Aloe verdoorniae Reynolds, 1936
|
Aloe verdoorniae is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies in Gauteng en Mpumalanga en word gegroepeer as deel van die bontaalwyne. Dit kom vanaf Cullinan in die weste, ooswaarts tot by Witbank, Dullstroom en Belfast voor. Die plant blom in Junie en Julie.
Daar is voorgestel dat die spesie met A. greatheadi en A. davyana gekombineer moet word. Die spesie is vernoem na die plantkundige: Inez Clare Verdoorn.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika, Ben-Erik van Wyk & Gideon F. Smith, Briza Publikasies, 2014, ISBN 978-1-920217-39-6
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online