Alfred Enoch
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alfred Enoch | |
Geboortenaam | Alfred Lewis Enoch[1] |
---|---|
Geboorte | 2 Desember 1988 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alfred Enoch (gebore 2 Desember 1988) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Prisoner of Azkaban (2004), Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en in die televisiereeks How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Harry Potter and the Prisoner of Azkaban
- 2007: Harry Potter and the Order of the Phoenix
- 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2
- 2012: Timon of Athens
- 2014: Coriolanus
- 2018: Red
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Chasing LA
- 2014: How to Get Away with Murder
- 2018: Troy: Fall of a City
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Reflections on the Fourth Film
- 2016: King Lear
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Index of Births, Marriages and Deaths in England and Wales, 1984–2005.