Alberto Gilardino
Voorkoms
Gilardino in 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Alberto Gilardino[1] | ||
Gebore | 5 Julie 1982 | ||
Geboorteplek | Biella, Italië | ||
Lengte | 1,84 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Fiorentina (lening vanaf Guangzhou Evergrande) | ||
Nommer | 9 | ||
Jeugloopbaan | |||
Piacenza | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1999–2000 | Piacenza | 17 | (3) |
2000–2002 | Verona | 39 | (5) |
2002–2005 | Parma | 96 | (50) |
2005–2008 | Milan | 94 | (36) |
2008–2012 | Fiorentina | 118 | (48) |
2012–2014 | Genoa | 50 | (19) |
2012–2013 | → Bologna (leen) | 36 | (13) |
2014– | Guangzhou Evergrande | 14 | (5) |
2015– | → Fiorentina (leen) | 10 | (2) |
Nasionale span‡ | |||
2000–2004 | Italië O21 | 30 | (19) |
2004–2013 | Italië | 57 | (19) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 3 Mei 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Alberto Gilardino (gebore 5 Julie 1982 in Biella) is 'n Italiaanse wêreldbeker-bekroonde sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir die Liga A-klub AC Fiorentina en die Italiaanse nasionale sokkerspan speel.
Gilardino begin sy loopbaan by Piacenza en speel sy eerste wedstryd in Liga A in die 1999-2000 seisoen.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Seisoen | Klub | Wedstryde | Doelpunte | Kompetisie |
---|---|---|---|---|
1999/00 | Piacenza Calcio | 17 | 3 | Liga A |
2000/01 | Hellas Verona | 23 | 3 | Liga B |
2001/02 | Hellas Verona | 18 | 2 | Liga B |
2002/03 | Parma FC | 24 | 4 | Liga A |
2003/04 | Parma FC | 34 | 23 | Liga A |
2004/05 | Parma FC | 38 | 23 | Liga A |
2005/06 | AC Milan | 34 | 17 | Liga A |
2006/07 | AC Milan | 30 | 12 | Liga A |
2007/08 | AC Milan | 30 | 7 | Liga A |
2008/09 | Fiorentina | 35 | 19 | Liga A |
2009/10 | Fiorentina | 36 | 15 | Liga A |
Totaal: | 320 | 129 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players" (PDF) (in Engels). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 5 Junie 2013.