72ste Golden Globe-toekenningsaand
Voorkoms
72ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 11 Januarie 2015 | |
Plek | The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië | |
Aanbieder | Tina Fey en Amy Poehler | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Boyhood (drama) The Grand Budapest Hotel (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | The Affair (drama) Transparent (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Fargo |
Die 72ste Golden Globe-aand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2014 vereer het, is op 11 Januarie 2015 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.[1] Die benoemdes is op 11 Desember 2014 aangekondig.[2][3][4]
Tina Fey en Amy Poehler het die geleentheid vir die derde agtereenvolgende en laaste keer aangebied.[5][6] The Affair, Birdman, Boyhood, Fargo, The Theory of Everything en Transparent was van die produksies wat meer as een prys gewen het.[7]
Wenners en benoemdes
[wysig | wysig bron]Die wenners word eerste genoem, gevolg deur die ander benoemdes.
Rolprente
[wysig | wysig bron]Beste drama
[wysig | wysig bron]- Boyhood
- Foxcatcher
- The Imitation Game
- Selma
- The Theory of Everything
Beste komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- The Grand Budapest Hotel
- Birdman
- Into the Woods
- Pride
- St. Vincent
Beste akteur in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Eddie Redmayne – The Theory of Everything
- Steve Carell – Foxcatcher
- Benedict Cumberbatch – The Imitation Game
- Jake Gyllenhaal – Nightcrawler
- David Oyelowo – Selma
Beste aktrise in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Julianne Moore – Still Alice
- Jennifer Aniston – Cake
- Felicity Jones – The Theory of Everything
- Rosamund Pike – Gone Girl
- Reese Witherspoon – Wild
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Michael Keaton – Birdman
- Ralph Fiennes – The Grand Budapest Hotel
- Bill Murray – St. Vincent
- Joaquin Phoenix – Inherent Vice
- Christoph Waltz – Big Eyes
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Amy Adams – Big Eyes
- Emily Blunt – Into the Woods
- Helen Mirren – The Hundred-Foot Journey
- Julianne Moore – Maps to the Stars
- Quvenzhané Wallis – Annie
Beste manlike byspeler
[wysig | wysig bron]- J.K. Simmons – Whiplash
- Robert Duvall – The Judge
- Ethan Hawke – Boyhood
- Edward Norton – Birdman
- Mark Ruffalo – Foxcatcher
Beste vroulike byspeler
[wysig | wysig bron]- Patricia Arquette – Boyhood
- Jessica Chastain – A Most Violent Year
- Keira Knightley – The Imitation Game
- Emma Stone – Birdman
- Meryl Streep – Into the Woods
Beste regisseur
[wysig | wysig bron]- Richard Linklater – Boyhood
- Wes Anderson – The Grand Budapest Hotel
- Ava DuVernay – Selma
- David Fincher – Gone Girl
- Alejandro González Iñárritu – Birdman
Beste draaiboek
[wysig | wysig bron]- Alejandro González Iñárritu, Nicolás Giacobone, Alexander Dinelaris jr., Armando Bó – Birdman
- Wes Anderson – The Grand Budapest Hotel
- Gillian Flynn – Gone Girl
- Richard Linklater – Boyhood
- Graham Moore – The Imitation Game
Beste oorspronklike musiek
[wysig | wysig bron]- Jóhann Jóhannsson – The Theory of Everything
- Alexandre Desplat – The Imitation Game
- Trent Reznor, Atticus Ross – Gone Girl
- Antonio Sánchez – Birdman
- Hans Zimmer – Interstellar
Beste oorspronklike liedjie
[wysig | wysig bron]- "Glory" (John Legend, Common) – Selma
- "Big Eyes" (Lana Del Rey) – Big Eyes
- "Mercy Is" (Patti Smith, Lenny Kaye) – Noah
- "Opportunity" (Greg Kurstin, Sia Furler, Will Gluck) – Annie
- "Yellow Flicker Beat" (Lorde) – The Hunger Games: Mockingjay – Part 1
Beste animasieprent
[wysig | wysig bron]- How to Train Your Dragon 2
- Big Hero 6
- The Book of Life
- The Boxtrolls
- The Lego Movie
Beste buitelandse prent
[wysig | wysig bron]- Leviathan (Rusland)
- Force Majeure (Swede)
- Gett: The Trial of Viviane Amsalem (Israel)
- Ida (Pole/Denemarke)
- Tangerines (Estland en Georgië)
Televisie
[wysig | wysig bron]Beste drama
[wysig | wysig bron]- The Affair
- Downton Abbey
- Game of Thrones
- The Good Wife
- House of Cards
Beste komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Transparent
- Girls
- Jane the Virgin
- Orange Is the New Black
- Silicon Valley
Beste akteur in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Kevin Spacey – House of Cards
- Clive Owen – The Knick
- Liev Schreiber – Ray Donovan
- James Spader – The Blacklist
- Dominic West – The Affair
Beste aktrise in ’n drama
[wysig | wysig bron]- Ruth Wilson – The Affair
- Claire Danes – Homeland
- Viola Davis – How to Get Away with Murder
- Julianna Margulies – The Good Wife
- Robin Wright – House of Cards
Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Jeffrey Tambor – Transparent
- Louis C. K. – Louie
- Don Cheadle – House of Lies
- Ricky Gervais – Derek
- William H. Macy – Shameless
Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
[wysig | wysig bron]- Gina Rodriguez – Jane the Virgin
- Lena Dunham – Girls
- Edie Falco – Nurse Jackie
- Julia Louis-Dreyfus – Veep
- Taylor Schilling – Orange Is the New Black
Beste minireeks of TV-prent
[wysig | wysig bron]- Fargo
- The Missing
- The Normal Heart
- Olive Kitteridge
- True Detective
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Butler, Don. "Beverly Hilton recaptures lustre of its glory days", Regina Leader-Post, 9 Mei 2008. "And the Golden Globe Awards have been handed out in its swanky International Ballroom since 1961."
- ↑ 72nd Annual Golden Globe® Awards Nominees Announced Geargiveer 27 Februarie 2017 op Wayback Machine. URL besoek op 11 Desember 2014.
- ↑ "Golden Globes 2015: List of nominations in full as Birdman leads with seven nods". The Independent (in Engels). 11 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020. Besoek op 11 Desember 2014.
- ↑ "Golden Globe Awards: Boyhood, The Imitation Game and Birdman lead nominations". Guardian (in Engels). 11 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 11 Desember 2014.
- ↑ Belloni, Matthew. "Tina Fey, Amy Poehler to Host Golden Globes for Next Two Years". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2014. Besoek op 9 Desember 2014.
- ↑ 015 Will Be the Last Time Tina Fey and Amy Poehler Host the Golden Globes. URL besoek op 15 Desember 2014.
- ↑ "2015 Golden Globe Awards: Winners List". CNN. 11 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2019. Besoek op 11 Januarie 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste Geargiveer 1 Augustus 2015 op Wayback Machine
- 72nd Golden Globe Awards op IMDb
- 72nd Golden Globe Awards by NBC