657
Voorkoms
657 |
◄ | 6de eeu | ◄7de eeu► | 8ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 652 | 653 | 654 | 655 | 656 | ◄ 657 ► | 658 | 659 | 660 | 661 | 662 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:657 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 657 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 30 Julie – Pous Vitalianus volg Pous Eugenius I op.
- Koning Clovis II van Neustrië neem hofmeier Grimoald I gevange en veroordeel hom ter dood omrede die verbanning van Dagobert II (sien: 656). Sy seun Childebert die Geadopteerde word heerser oor Austrasië.
- Clovis II sterf jonk (skaars 20 jaar oud) en word opgevolg deur sy oudste seun Chlotharius III. Sy moeder Bathildis regeer as regent oor Neustrië en Boergondië.
- Keiser Gaozong van China stuur Wang Xuance na Narendra Dev se hof om die betrekkings met Nepal te versterk. Tibet is baie ontevrede met hierdie ontwikkeling.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- 2 Junie – Pous Eugenius I, die 8ste teenpous asook die 75ste wettige pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Nepal and the Geo-Strategic Rivalry between China and India Sanjay Upadhya Routledge, 2012, ISBN 1-136-33549-8, ISBN 978-1-136-33549-5