200 v.C.
Voorkoms
200 v.C. |
◄ | 3de eeu v.C. | ◄2de eeu v.C.► | 1ste eeu v.C. | ►
◄ | 205 v.C. | 204 v.C. | 203 v.C. | 202 v.C. | 201 v.C. | ◄ 200 v.C. ► | 199 v.C. | 198 v.C. | 197 v.C. | 196 v.C. | 195 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Gaozu (Liu Bang) word naby Pin Cheng (vandag Datong, Shanxi) deur die Xiong-nu verslaan.[1]
- Die Tweede Masedoniese Oorlog: Na vurige toesprake van Senator P. Sulpicius Galba verklaar Rome die oorlog teen Filip V van Masedonië om te verhoed dat hy 'n bondgenoot van Antiochus III van Seleukië word.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Imperial Chinese Armies: 200 BC-AD 589, Deel 284 van Osprey military men-at-arms series Chris Peers, Osprey Publishing, 1995, ISBN 1-85532-514-4, ISBN 978-1-85532-514-2
- ↑ Worthington, Ian. (2021). ""The Date of the Athenian-Roman foedus"". Klio. 103 (1): 90–96. doi:10.1515/klio-2020-0307.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)