Antiochis, koningin van Kappadosië en dogter van Antiochus III van Seleukië word saam met een van haar dogters deur die Seleukidiese kanselier Lysias tereggestel.[2]
Die nuwe Kappadosiese koning Ariarathes V kry toestemming van Lysias om die ligaame van sy moeder Antiochis en sy suster in die koninklike graf te begrawe.[2]
Antiochus V Eupator skryf -onder voogdy van kanselier Lysias[3]- 'n brief oor die oorlye van sy vader aan die Jode, waarin hy hulle die reg gee hul God weer in die tempel van Jerusalem te aanbid.[4]
Ptolemeüs VI Philometer van Egipte wat sedert 170 saam met sy broer Physcon -die later farao Ptolemeüs VIII- geregeer het, verdryf vir sy broer na Cyrene.[5]
↑Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia, M. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8
↑Historical Dictionary of Ancient Egypt Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras, Morris L. Bierbrier, Scarecrow Press, 2008, ISBN 0-8108-6250-6, ISBN 978-0-8108-6250-0