1540
Voorkoms
1540 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1535 | 1536 | 1537 | 1538 | 1539 | ◄ 1540 ► | 1541 | 1542 | 1543 | 1544 | 1545 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1540 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die stroppe word by die Gentse Feeste nóg gedra. | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1540 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 3 Mei – Die Gentse opstand word neergeslaan. Karel V, self 'n boorling van die stad, verplig sy burgers met 'n strop om die nek op die knieë te gaan. Dié stroppe moet as teken van onderdanigheid gedra word, wat die begin van die stropdas is.[1]
- 24 September – Marcello Cervini (later Pous Marcellus II) word biskop van Reggio Emilia.
- 27 September – Pous Paulus III publiseer die bul Regimini militantis ecclesiae waarin die orde van die Jesuïete gestig word.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Circa Onbekend – Sir Francis Drake 'n Engelse Admiraal en ontdekkingsreisiger († 1596).
- Onbekend – Ignatius van Moskou, Russies-Ortodokse biskop, die tweede patriarg van Moskou en die hele Rusland († 1620).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Tristão da Cunha, Portugese seevaarder en soldaat (* 1460).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Een geschiedenis van Vlaanderen Lannoo Uitgeverij, 2005, ISBN 902094424X, ISBN 9789020944242