in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
- Romeinse gesante bereik Kartago. Hulle beweer dat hulle in die konflik tussen Kartago en koning Massinissa van Numedië wil bemiddel.[1]
- Hannibal verlaat Kartago en vlug na Tirus.
- Konsul L. Valerius Flaccus verslaan vir die Boii tussen Bononia en Placentia.[2]
- ↑ Hannibal: The Military Biography of Rome's Greatest Enemy, Richard A. Gabriel, Potomac Books, Inc., 2011, ISBN 1597976865, ISBN 9781597976862
- ↑ A History of Rome to the Battle of Actium, Evelyn Shirley Shuckburgh, Macmillan, 1902