1829
Voorkoms
1829 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1824 | 1825 | 1826 | 1827 | 1828 | ◄ 1829 ► | 1830 | 1831 | 1832 | 1833 | 1834 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1829 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Niels Abel | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1829 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- Juan Manuel de Rosas word diktator van Argentinië.
- Rocket – die eerste stoomlokomotief (wat gebruik is vir passasiersvervoer) word in Engeland gebou.
- 31 Maart – Pous Pius VIII volg Pous Leo XII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 5 April – Pous Pius VIII word gekroon deur kardinaal Giuseppe Albani.
- 27 Julie – Pous Pius VIII stel Cesare Nembrini Pironi Gonzaga, biskop van Ancona en Umana en Remigio Crescini, O.S.B.Cas., biskop van Parma aan as kardinale.
Geboortes
- 10 Januarie – Sir David Tennant, 'n Kaapse politkus, staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie († 1905).
- 21 Januarie – Oscar II van Swede, koning van Swede (1872 tot 1907) en koning van Noorweë (1872 tot 1905) († 1907).
- 10 April – William Booth, 'n evangelis en stigter van die Heilsleër († 1912).
- 10 Junie – Eduard Johan Pieter Jorissen, Staatsprokureur van die Zuid-Afrikaansche Republiek, regter en staatsman in Suid-Afrika († 1912).
- 7 September – August Kekulé, Duitse chemikus († 1896).
- 5 Oktober – Chester A. Arthur, die een-en-twintigste President van die Verenigde State († 1886).
- 15 Oktober – Asaph Hall, Amerikaanse sterrekundige en ontdekker van Fobos en Deimos († 1907).
Sterftes
- 10 Februarie – Pous Leo XII, die 252ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1760).
- 6 April – Niels Abel, Noorweegse wiskundige (* 1802).
- 18 Augustus – Sir David Baird, 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaapkolonie (* 1757).
Gepubliseer
- 24 Mei – "Traditi humilitati nostrae" beleidsverklaring van Pous Pius III.