Gaan na inhoud

pin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord pin pins
  1. Speld ('n baie dun, skerp voorwerp om iets soos materiaal in posisie te hou, soortegelyk aan 'n naald sonder oog).
  2. Pennetjie ('n klein ronde stukkie metaal om iets in posisie te hou).
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I pin
he, she, it pins
Verlede Tyd pinned
Verlede Deelwoord pinned
Teenwoordige Deelwoord pinning
Verdere vervoegings: pin (vervoeging)
  1. Vassteek met 'n speld, veral tydelik.
  2. Blameer, veral om die skuld vir iets op 'n onskuldige party te plaas.
  1. Please pin this notice to the board.
  2. Rather than search for the true culprit, a corrupt police officer decided to pin the murder on the victim's sister.