Gaan na inhoud

wou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Rooiwou
Sedert die 8ste eeu uit Oudnederlands bekend as *weio in die glosse uueiano en ueganus. Dit stam af van Proto-Germaans *wīwan-, *wīwo-. Die afkoms hiervan is nogtans onseker. 'n Verband met Proto-Indo-Europees *ueih1 najag is twyfelagtig.[1]
Enkelvoud Meervoud
  wou     woue  
(voëls) 'n roofvoël van die genus Milvus wat dikwels 'n gevurkte stêrt het.
rooiwou, swartwou, geelbekwou

    Vertalings

  Vertalings:   roofvoël van die genus Milvus
Engels: kite(en)
Nederlands: wouw(nl)


Werkwoord
wil
Om die strewe/lus/wens/verlange/begeerte gehad het.
Ek wou die wikiwoordeboek bywerk, maar daar was nie genoeg tyd nie.

    Eienskappe

Hulpwerkwoord. Verlede tyd van wil.

    Vertalings

  Vertalings:    wou
Engels: wanted(en)
Nederlands: wou(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wou.