Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/11 Desember
Voorkoms

- 1803 – Gebore: Franse komponis, Hector Berlioz.
- 1931 – Die Statuut van Westminster gee algehele geregtelike onafhanklikheid aan Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, die Ierse Vrystaat en Newfoundland.
- 1972 – Apollo 17, die laaste Apollo-maansending, land op die Maan.
- 1994 – Boris Yeltsin beveel Russiese troepe om Tsjetsjnië in te val.
- 2001 – Die Volksrepubliek China sluit by die Wêreldhandelsorganisasie aan.