Wetloegarivier
Voorkoms
Wetloegarivier | |
---|---|
Monding | Wolga |
Stroomgebied | Rusland |
Lengte | 889 km (552 myl) |
Gemiddelde afloop | 255 m³/s (9 000 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 39 000 km² (15 000 myl²) |
Die Wetloega (Russies: Ветлу́га) is 'n rivier in die Europese deel van Rusland en 'n linkersytak van die Wolga. Dit is 889 km lank en is bevaarbaar.