Weinan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Weinan 渭南 | |
---|---|
Stad | |
Konfusiaanse tempel in Weinan. | |
Koördinate: 34°30′00″N 109°30′00″O / 34.50000°N 109.50000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjaanxi |
Stigting | 668 v.C. |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhuang Changxing |
• Burgemeester | Xu Xinrong |
Oppervlak | |
• Stad | 13 134 km2 (5 071 vk. myl) |
• Stedelik | 41 km2 (16 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 5 520 772 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 714000 |
Skakelkodes | 0913 |
Webwerf | weinan.gov.cn |
Weinan (Chinees: 渭南) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjaanxi met 'n bevolking van 5 520 772 in 2010.
Die stad is in die sentrum van China geleë. Weinan is in 668 v.C. gestig en is ná Xi'an die tweede grootste stad van die provinsie Sjaanxi volgens bevolking.