Vlag van Saint-Martin
Voorkoms
Gebruik | Ander |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Die woorde “Saint-Martin” met “Caraïbe Française” onder Saint en “French Caribbean” onder Martin in swart met ’n lintmotief in blou en groen op ’n wit agtergrond. |
Die vlag van Saint-Martin is ’n nie-amptelike vlag van die Franse oorsese gebied. Die vlag vertoon die woorde “Saint-Martin” met “Caraïbe Française” onder Saint en “French Caribbean” onder Martin in swart met ’n lintmotief in blou en groen op ’n wit agtergrond.
Die vlag geniet geen amptelike status in Frankryk of op Saint-Martin self nie.
Ander vlae
[wysig | wysig bron]-
Vlag van Frankryk (ook die amptelike vlag van Saint-Martin)
-
Moontlike nie-amptelike vlag van Saint-Martin
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van Saint-Martin. |
- (en) Saint-Martin by Flags of the World.