U1.27
U1.27 (ook bekend as die Groot GKG) is 'n groot kwasargroep wat uit 73 kwasars bestaan. Dit is 4 miljard ligjare breed. Dit is die grootste en swaarste bekende struktuur in die sigbare heelal.[1][2][3] Dit is in November 2012 ontdek deur ’n span onder leiding van dr. Roger G. Clowes van die Universiteit van Sentraal-Lancashire. Die sterrekundiges het data van die Digitale Sloan-lugopname gebruik.
Die grootte van U1.27 word geraam op sowat 4 miljard x 2 miljard x 1,2 miljard ligjare (1 240 miljoen x 640 miljoen x 370 miljoen parsek).[4] Dit het ’n massa van 6,1×1018 M☉ (sonmassas). Dit lê in die sterrebeeld Leeu. Die naam kom van sy gemiddelde rooiverskuiwing van 1,27.[5]
U1.27 is sowat 2 miljard ligjare van die Clowes-Campusano LQG (U1.28), ’n groep van 34 kwasars wat in 1991 ontdek is.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Aron, Jacob. "Largest structure challenges Einstein's smooth cosmos" (in Engels). New Scientist. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2015. Besoek op 14 Januarie 2013.
- ↑ "Astronomers discover the largest structure in the universe" (in Engels). Royal astronomical society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2018. Besoek op 13 Januarie 2013.
- ↑ Clowes, Roger; Harris; Raghunathan; Campusano; Soechting; Graham (2012-01-11). "A structure in the early Universe at z ∼ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology". Monthly notices of the royal astronomical society. 1211 (4): 6256. arXiv:1211.6256. Bibcode:2012arXiv1211.6256C. doi:10.1093/mnras/sts497. Besoek op 14 Januarie 2013.
{{cite journal}}
: Gaan datum na in:|year=
/|date=
mismatch (hulp); Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter|month=
geïgnoreer (hulp) - ↑ "The Largest Structure in Universe Discovered – Quasar Group 4 Billion Light-Years Wide Challenges Current Cosmology" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2018. Besoek op 14 Januarie 2013.
- ↑ Prostak, Sergio (11 Januarie 2013). "Universe's Largest Structure Discovered" (in Engels). scinews.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 15 Januarie 2013.
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- Clowes, Roger G.; Harris, Kathryn A.; Raghunathan, Srinivasan; Campusano, Luis E.; Soechting, Ilona K.; Graham, Matthew J.; "A structure in the early universe at z ~ 1.3 that exceeds the homogeneity scale of the R-W concordance cosmology";
Bibcode: 2012arXiv1211.6256C ; doi:10.1093/mnras/sts497; Monthly Notices of the Royal Astronomical Society, 11 Januarie 2013
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- http://www.star.uclan.ac.uk/~rgc/
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia