Gaan na inhoud

Nonnetjie-uil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Tyto alba)

Nonnetjie-uil
Nonnetjie-uil in Lancashire, Engeland
Nonnetjie-uil se roep opgeneem in Cardiganshire, Wallis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
T. alba
Binomiale naam
Tyto alba
(Scopoli, 1769)
Verspreiding van die nonnetjie-uil
Sinonieme

Strix alba Scopoli, 1769
Strix pratincola Bonaparte, 1838
Tyto delicatula Gould, 1837

Die nonnetjie-uil of nonnetjiesuil (Tyto alba) is 'n uil met 'n hartvormige, wit gesigskyf en buitengewoon klein swart ogies.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Uiteenlopend, van woestyne tot klam savanne. Dit word dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture soos voerskure, vandaar die Engelse naam Barn owl.

Geluid

[wysig | wysig bron]

Wisselende roepe, waarvan die algemeenste 'n onheilspellende 'sjreee' is.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]