Stemhebbende retroflexe plosief
Voorkoms
IFA – getal | 106 |
IFA – text | ɖ |
Entiteit | ɖ |
X-SAMPA | d`
|
Kirshenbaum | d.
|
Die Stemhebbende retroflexe plosief is 'n soort medeklinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is <ɖ>, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is d`.