Gaan na inhoud

Sjabloonbespreking:Hoofstede in Afrika

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Suid-Afrika se hoofstede

[wysig bron]

Wat van Kaapstad en Bloemfontein? Morne (kontak) 11:13, 14 September 2008 (UTC)[antwoord]

Maybe we should write a caption at the bottom that bloemfontein and cape town are also capital cities of s.a. , also Yamousoukro is the OFFICIAL capital but alot of the courts/ parliments etc. are still based in abijan.--Bezuidenhout (kontak) 11:23, 14 September 2008 (UTC)[antwoord]

Ek dink nie dit sal reg wees nie, want Kaapstad en Bloemfontein is in dieselfde mate hoofstede as Pretoria. Hoekom dan nie vir Pretoria onderaan sit nie? Morne (kontak) 11:38, 14 September 2008 (UTC)[antwoord]
Because i would have thought pretoria was the 'most' capital city, in all my books, internet, it would say that pretoria is neither the sole capital or capital along with bloem and kaapstad. --Bezuidenhout (kontak) 11:40, 14 September 2008 (UTC) i usualy think as pretoria making up 50% of the 'capital' of the country.[antwoord]
Die ding is, anders as in die Ivoorkus, het SA DRIE AMPTELIKE hoofstede. Pretoria word dalk populêr as die hoofstad beskou (soos byvoorbeeld in die "Pretoria-regime" en "Pretoria het gesê..."), maar volgens die regering en die landswette is daar drie. Die reëling bestaan al sedert 1910 en kan nie willekeurig verander word om by 'n sjabloon se formaat in te pas nie. Morne (kontak) 12:02, 14 September 2008 (UTC)[antwoord]

Benin

[wysig bron]

I see that both Cotonou and porto nova has been mentioned for Benin – but which one is the capital? My sources and atlases say Porto Novo – so can we remove cotonou? --Bezuidenhout (kontak) 10:03, 30 Desember 2008 (UTC)[antwoord]

Algiers

[wysig bron]

I think we're missing algiers, the capital of Algeria. --Bezuidenhout (kontak) 10:43, 2 Januarie 2009 (UTC)[antwoord]