Gaan na inhoud

Rod Hull

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rod Hull
Geboortenaam Rodney Stephen Hull
Geboorte (1935-08-13)13 Augustus 1935
Sterfte 17 Maart 1999 (op 63)
Nasionaliteit Engels
Kinders 6, insluitende Toby Hull
Beroep(e) Skrywer en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rod Hull (13 Augustus 1935 – 17 Maart 1999) was 'n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Emu's World (1982), Emu's Wide World (1987), E.M.U. TV (1989), en Grotbags (1991).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1972: Shut That Door!
  • 1974: The Hudson Brothers Razzle Dazzle Show
  • 1974: A Day with Dana
  • 1975: EBC1: Emu's Broadcasting Company
  • 1978: Big Night
  • 1980: Janet and Company
  • 1982: Emu's World
  • 1983: The 1/2 Hour Comedy Hour
  • 1983: Rod and Emu's Saturday Special
  • 1984: Emu's All Live Pink Windmill Show
  • 1987: Emu's Wide World
  • 1989: E.M.U. TV
  • 1991: Grotbags
  • 1991: Rod 'n' Emu
  • 1997: Timmy Towers
  • 1999: The Food Factory

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1976: Summer Night Out
  • 1977: Emu's Christmas Adventure
  • 1979: Emu's Cornish Walkabout
  • 1980: Emu's Magical Music Show
  • 1981: Emu's Magical Christmas Show
  • 1982: Emu's Magical Easter Show
  • 1994: Entertainment Cops
  • 2003: Rod Hull: A Bird in the Hand
  • 2012: The Unforgettable Rod Hull

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]