Robbie Gee
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robbie Gee | |
Geboorte | 24 Maart 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robbie Gee (gebore 24 Maart 1964) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snatch (2000), Underworld (2003), Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006), en Paddington 2 (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: In a Blue Room
- 2000: Snatch
- 2003: Underworld
- 2006: Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest
- 2006: Rollin' with the Nines
- 2017: Paddington 2
- 2019: The Road to Silimanjaro
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: Desmond's
- 1991: The Real McCoy
- 1995: The Vibe
- 1996: Blouse and Skirt
- 1998: In Exile
- 2003: The Crouches
- 2017: The Ride
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Being Danny's Dire
Video's
[wysig | wysig bron]- 1981: The Buggles: Adventures in Modern Recording