in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Anatomie van die manlike geslagsorgane: 1. Blaas , 2. Skaambeen , 3. Penis , 4. Swelliggaam, 5. Eikel , 6. Voorhuid , 7. Urinebuis , 8. Dikderm , 9. Rektum , 10. Saadblasie , 11. Saadleier, 12. Prostaat , 13. Cowper se klier , 14. Anus , 15. Saadleier, 16. Bytestis , 17. Testis , 18. Skrotum
Anatomie van die vroulike geslagsorgane: 1. Eierleier , 2. Fimbriae, 3. Blaas , 4. Skaambeen , 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier , 7. Klitoris , 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora , 10. Labia majora , 11. Eierstok , 12. Dikderm , 13. Baarmoeder , 14. Forniks, 15. Serviks , 16. Rektum , 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Die agterste deel van die rektum.
Die rektum (van die Latyn rectum intestinum , "reguit ingewande") is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus . Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Rectum