Peggy Cass
Voorkoms
Peggy Cass | |
Geboortenaam | Mary Margaret Cass |
---|---|
Geboorte | 21 Mei 1924 |
Sterfte | 8 Maart 1999 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1949–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peggy Cass (21 Mei 1924 – 8 Maart 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Auntie Mame (1958), Age of Consent (1969), en If It's Tuesday, This Must Be Belgium (1969), en in die televisiereeks The Hathaways (1961).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: Auntie Mame
- 1969: Age of Consent
- 1969: If It's Tuesday, This Must Be Belgium
- 2002: The Cockettes
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1956: To Tell the Truth
- 1957: The Jack Paar Tonight Show
- 1961: The Hathaways
- 1962: The Match Game
- 1968: The Galloping Gourmet
- 1969: To Tell the Truth
- 1969: You're Putting Me On
- 1973: Jack Paar Tonite
- 1975: Blankety Blanks
- 1977: Shoot for the Stars
- 1987: Women in Prison
- 1989: The Movie Masters
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: Cheaters
- 2003: Jack Paar: Smart Television