Muziekgebouw aan 't IJ
Voorkoms
Muziekgebouw aan 't IJ is die hoofkonsertsaal vir kontemporêre klassieke musiek aan die IJ in Amsterdam, Nederland. Die gebou is in 2005 geopen en is bo die IJtonnel geleë, tien minute se stap vanaf Amsterdam Centraal-stasie. Die gebou is deur die Deense argitekte 3XN ontwerp. Die Bimhuis is deels geïntegreer in die Muziekgebouw aan 't IJ.
-
Die Muziekgebou en Bimhuis saans
-
Binnekant
-
’n Konsert deur tjellis Pieter Wispelwey
-
Uitsig oor die water op die Muziekgebouw en passasiersterminaal, Amsterdam
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Muziekgebouw aan 't IJ (amptelike webwerf in Engels)
- Muziekgebouw aan 't IJ (amptelike Nederlandse webwerf)
- Muziekgebou aan 't IJ by Google 3D Warehouse