Michael Rowe (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Rowe | |
![]() | |
Nasionaliteit | Kanadees |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Rowe is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomorrowland (2015) en in die televisiereekse Arrow (2012) en The Flash (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Tomorrowland
- 2018: Crown and Anchor
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Arrow
- 2014: The Flash
- 2018: Ninjak vs the Valiant Universe