Massillon, Ohio
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Ohio |
County | Stark |
Koördinate | 40°48′N 81°31′W / 40.800°N 81.517°W |
Gestig op | 6 Desember 1826 |
Inkorporasie | 1868 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 48,59 vk km |
Hoogte bo seevlak | 289 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 32 149 |
- Bevolkingsdigtheid | 668,1/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Kathy Catazaro-Perry (D) |
Amptelike Webwerf | massillonohio.com |
Massillon is 'n stad, geleë in die noordooste van die deelstaat Ohio, in die County Stark. Steenkool, sand en gruis is natuurlike hulpbronne wat ontgin word. Die grond in die omgewing is ook vrugbaar. Die dorp is gestig in 1826 in afwagting op die voltooiing van die Eriekanaal en stad het gou 'n belangrike graanmark geword. Die stad het intussen 'n industriële stad geword met verskeie produkte wat hier vervaardig word.
Die stad was die tuiste van Jacob S. Coxey wat bekend geword het as die leier van Coxey's Army, 'n groep werkloses en dié se marsjeer tog na Washington, D.C. op 25 Maart 1894.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 531.