Managua
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nicaragua |
Department | Nicaragua |
Koördinate | 12°8′N 86°15′W / 12.133°N 86.250°W |
Stigting | 1819 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 544 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2015) | 1 048 134 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 900/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 337 709 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Burgemeester | Daisy Torres |
Amptelike webwerf | managua.gob.ni |
Managua (Spaans: Santiago de Managua) is die hoofstad en grootste stad van Nicaragua. Die stad het 'n bevolking van 1 048 134 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 544 km². Managua is in 1819 gestig en dien sedert 1852 as hoofstad van Nicaragua.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Managua.
- (en) Toerisme-inligting oor Managua op Wikivoyage
- (es) Amptelike webwerf
- (en) "Managua". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 April 2024.