Lys van medisinale kruie
Voorkoms
Hierdie lys van medisinale kruie bevat die mees algemene kruie wat in die verlede in Suidelike Afrika vir medisinale doeleindes gebruik word. Vir die doeleindes van hierdie lys is 'n kruid enige plantmateriaal wat gebruik word om ongewenste simptome te verlig of om 'n mens se algemene gesondheid te verbeter.
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
A
[wysig | wysig bron]- Aalbessie
- Aalwyn (Aloe vera)
- Aambeibos
- Aambeibossie (Aerva leucura)
- Aambeiwortel
- Aandblom (Oenothera biennis)
- Aarbossie
- Aaronstaf (Verbascum thapsus)
- Aartappelbos
- Adamsnaald (Yucca brevifolia)
- Adamsvy
- Agdaegeneesbossie
- Ajuin
- Akkedispoot
- Akkerboom
- Akkermonie
- Akkerwanie
- Alant
- Alsemkruid
- Amadoembie
- Amakwaskoorn
- Amarabossie
- Ambokiaat (Erythrophleum africanum)
- Anaboom (Faidherbia albida)
- Anemoon
- Angelbossie
- Anosterbossie
- Anys (Pimpenilla anisum)
- Anysboegoe
- Appelblaar
- Appels (Malus domestica)
- Aroeb (Chamaecrista biensis)
- Armoedbossie
- Armoedsbos
- Arnika
- Aronskelk
- Artisjok
- Assegaaibos
- Astragalus (Astralagus membranaceus)
B
[wysig | wysig bron]- Baakhout
- Bakbos (Conyza scabrida)
- Bakhout
- Balderjan
- Ballerja
- Boabab
- Barsbessie
- Basterdawidjieswortel
- Bastermaroela
- Bastermopanie (Guibourtia coleosperma)
- Basterolienhout
- Basterperdepisboom
- Basterswartysterhout
- Batokapruim
- Beerbessie (Arctostaphylos uva-ursi)
- Beesboontjie
- Beesbossie (Chrysocoma ciliata)
- Beesdubbeltjie
- Beespampoen
- Beestekruid
- Beestongblaar
- Belroos
- Belskruie
- Bergaalwyn (Aloe littoralis)
- Bergaartappel
- Bergbas
- Bergboegoe
- Bergdoring (Acacia hereroensis)
- Bergghwarrie
- Bergkaree (Searsia leptodictya)
- Bergkatbos
- Bergklapper
- Bergolienhout
- Bergpatat
- Bergpruim
- Bergseldery
- Bergtee
- Bessieboom
- Bierkalbas
- Bierwortel
- Binnewortel
- Bitterappel
- Bitterappeliefie
- Bitterblaar
- Bitterboela
- Bitterbossie (Blumea decurrens)/ (Chrysocoma ciliata)
- Bitterghaap
- Bitterkalbas
- Bitterkaree
- Bitterkaroo
- Bitterwortel
- Blaaswier
- Bliksembos
- Blinkblaar ( Rhamnus prinoides)
- Blinkblaar-wag-’n-bietjie (Ziziphus mucronata)
- Bloekom (Eucalyptus, verskeie spesies)
- Blomkoolbossie
- Blomkweper
- Blouaster (Felicia filifolia)
- Bloubergleliie
- Bloubessie
- Bloublommetjiesalie
- Bloubos
- Bloubosbessie (Vaccinium myrtillus)
- Bloudissel (Argemone achroleuca)
- Bloughwarrie
- Blouhaakdoring
- Blouklokkie
- Bloukruid
- Bloupendoring
- Blouslangkop
- Bloustinkblaar
- Bloustorm (Calicorema capitata)
- Blousuurpruim
- Bloutee
- Bloutulp
- Bobbejaanhaap
- Bobbejaanklapper
- Bobbejaankos
- Bobbejaanoor
- Bobo
- Boechoe
- Boegoe
- Boegoebossie
- Boerekool
- Boereturksvy
- Boesmankers
- Boesmangifboom (Adenium boehmianum)
- Boesmanskruie
- Boesmanstee (Catha edulis)
- Bokhoring (Curroria decidua)
- Bokkos
- Bonsaiplakkie (Crassula sarcocaulis)[1]
- Bontplakkie
- Booghout
- Boogdruif
- Borrie (Curcuma longa)
- Bosbessie
- Bosboegoe
- Bosghwarrie
- Boskoorsbessie
- Bospeper
- Bossalie
- Bosvaalbos
- Bosvyeboom
- Bosysterhout
- Boswellia (Boswellia serrata)
- Bottelboom
- Botterbessiebos
- Botterblom
- Botterboom
- Botterpitte (Acanthosicyos horridus)
- Braambessie (Rubus spp.)
- Braakbos (Geigeria plumosa)
- Braambos
- Braamwortel
- Brakbos (Atriplex vestitia)
- Brandblare
- Brandkruid (Acalypha indica)
- Brandnetel (Urtica dioica)
- Brandneukel
- Brongras
- Bronkorsslaai
- Brood-en-botter
- Broodwortel
- Bruidsboom
- Bruidskrans
- Bruinsalie (Salvia africana-lutea)[2]
- Bruinstinkhout
- Buchu
- Buffelbal (Gardenia volkensii)
- Buffelsbal
- Buffelsdoring
- Buffelsklapper
- Byangelbos
C
[wysig | wysig bron]- Cabaroe
- Cayennepeper (Brandrissie) (Capsicum annuum)
- Coleus (Coleus forskohlii)
D
[wysig | wysig bron]- Dassieboegoe
- Dassiebossie
- Dawidjieswortel (Cissampelos capensis)
- Deurmekaarbos (Ehretia rigida)
- Deurmekaardoring (Acacia reficiens)
- Dikbas (Dombeya rotundifolia)
- Dikkopbos
- Disseldoring
- Doringappel
- Doringboom
- Doriingkaree
- Doringkomkommer
- Doringpruim
- Doringtee
- Dotter
- Douwurmbos
- Draaivrugboom (Gyrocarpus americanus)
- Drieblaarklawer
- Driedoring
- Driedoringakasia (Acacia Senegal)
- Droëdaskruie (Pharnaceum lineare)
- Dronkwortel
- Dubbeltjie
- Dubbeltjiedoring (Dicerocaryum eriocarpum)
- Duinebessie
- Duinetee
- Duisendblad
- Duiwelsklou (Harpagophytum procumbens)
- Duisendknoop
- Duiwelkerwel
- Duiwelsdoring
- Duiwelstabak
- Duizendknoop
E
[wysig | wysig bron]- Ebbehout
- Elandsboontjie (Elephantorrhiza elephantina)
- Elandsertjie
- Enkeldoring (Carissa edulis)
- Enkeldoringnoemnoem
- Echinacea (Echinacea purpurea)
- Efedra (Ephedra sinica)
- Engelkruid (Angelica archangelica)
- Erdvarkkomkommer (Cucumis humifructus)
- Esboom
- Essenhout (Harpephyllum caffrum)
F
[wysig | wysig bron]- Fakkelkruid (Verbascum thapsus)
- Fenegriek (Trigonella foenum-graecum)
- Fluitjiesriet
- Fonteinboegoe
- Framboos (Rubus)
- Fynkweekgras
G
[wysig | wysig bron]- Galbessie
- Galsiektebossie
- Gammabos
- Garies
- Garingboom
- Geelblommetjiestee
- Geelbos (Aizoon africanum)
- Geelbotterblom
- Geelhout
- Geelkatstert
- Geelklits
- Geelplakkie
- Geelpleisterbos
- Geelsslangkop
- Geelsuring (Rumex crispus)
- Geeltulp
- Geelwortel
- Gelderroos (Viburnum opulus)
- Gemmer (Zingiber officinale)
- Gemsbokboontjie
- Gemsbokhoring
- Gemsbokkomkommer (Acanthosicyos naudiniana)
- Gemsbokwortel
- Geneesblaarbossie
- Gentiaan
- Ghaap (Hoodia gordonii)
- Ghammeb (Barleria rigida)
- Ghaiwortel
- Ghoenoes (Babiana hypogaea)
- Ghoeroes (Dicoma tomentosa)
- Ghwarrie (Euclea undulata)
- Gifappel
- Gifblaar (Dichapetalum cymosum)
- Gifbol (Boophone disticha)/ (Ammocharis coranica)
- Gifboom (Euphorbia virosa)
- Gifbossie
- Gifhondjie (Gissampelos capensis)
- Gifhoutjie
- Ginkgo (Ginkgo biloba)
- Ginseng (Panax ginseng)
- Gliwortel
- Gnoibos
- Goewerneurspruim
- Gotu kola (Centella asiatica)
- Goudroede (Solidago virgaurea)
- Gousblom (Calendula officinalis)
- Gousiekteboom
- Gousiektebos
- Graansorghum
- Groenamara
- Groendoring
- Groenklapper
- Groentee (Camellia sinensis)
- Gronddruif
- Grootblaarharpuis
- Grootblaarvalsdoring (Albizia versicolor)
- Grootdoring
- Groothaakbessie
- Grootkoorsbessie
- Grootsuurpruim
- Grypblaar
- Grysappel
- Gwarriesbos (Euclea divinorum)
- Gwenjabessie
H
[wysig | wysig bron]- Haak-en-steekbossie (Achyranthes aspera)
- Haap
- Haarbobbejaankomkommer
- Haasboegoe
- Haaskos
- Haip (Coccinia rehmannii)
- Hanekam (Amaranthus hybridus)/(Amaranthus thunbergii)
- Hamamelis (Hamamelis virginiana)
- Hardekool (Combretum imberbe)
- Hardepeerhout
- Harpuisboom
- Harpuisbossie
- Hawer (Avena sativa)
- Heemswortel (Althaea officinalis))
- Helmkruid (Scutellaria lateriflora)
- Herderstassie
- Hererolandaalwyn (Aloe hereroensis)
- Hereroviolet (Aptosimum albomarginatum)
- Heuningblom
- Heuningbos (Gnidia polycephala)
- Heuninggras
- Hisop (Hyssopus officinalis)
- Hoefblad
- Hoenderuintjie (Cyperus esculentus)
- Hoes (Commiphora africana)
- Hondeoorbos (Cotyledon orbiculata)
- Hondepisbossie
- Hondebos
- Hops (Humulus lupulus)
- Hophout
- Horingpeultjieboom (Diplorhynchus condylocarpon)
- Hotnotsvy
- Hottentotsblare
- Hottentotsbrood
- Hottentotskooigoed
- Hottentotskougoed
- Hottentotsteebossie
- Hottentotsvy
- Huilboom (Peltophorum africanum)
- Huilbos
- Hydrastis (Hydrastis canadensis)
I
[wysig | wysig bron]- Inas (Commiphora angolensis)
- Inkbessie
J
[wysig | wysig bron]- Jakkalsbessie (Diospyros mespiliformis)
- Jakkalsbos
- Jakkalspruim
- Jakob-jong
- Jankoensedoring (Cliffortia ilicifolia)
- Jantjieberend
- Januariebos (Gnidia polycephala)
- Jobskrale
- Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua)
- Jongosgras
K
[wysig | wysig bron]- Kaalblad
- Kaambessie
- Kaapse vy
- Kaatjiedrieblaar
- Kaberoe
- Kajatehout
- Kakiebos
- Kakieklits/Kakiekweek (Alternanthera sessilis)
- Kakiesuring
- Kalahariboegoe
- Kalaharipeulbessie (Dialium engleranum)
- Kalahariskaapsklou
- Kalkoenbos
- Kalkoenslurp (Amaranthus thunbergii)
- Kalkoentjiebos
- Klawerbossie
- Kambro (Fockea angustifolia)
- Kameeldoringboom (Acacia erioloba)
- Kamille (Matricaria recutita)
- Kandelaarbos
- Kaneelblom
- Kaneelbol
- Kanferboegoe
- Kanferbos
- Kankerblare
- Kankerbossie
- Kanna
- Kannawortel
- Kannetjieboom
- Kannie
- Kanniedood (Commiphora pyracanthoides)
- Kannika
- Kanniep
- Kapokbossie
- Karkeibos
- Karkoer (Momordica charantia)
- Karmedik
- Karmosynbos
- Karobboontjie
- Karoobos
- Karooteebossie
- Karooviooltjies
- Kasies
- Kaskara
- Kasterolieboom
- Katbosdoring
- Katdoring
- Katdoringbossie
- Katjiedrieblaar
- Katklou
- Katoen (Gossypium herbaceum)
- Katore
- Katpisbossie
- Katstert (Amaranthus sericoma)
- Kattekruid (Nepeta cataria)
- Kaw-imp
- Kawa kawa (Piper methysticum)
- Keitabossie
- Kerkeibos
- Kerriebossie
- Kersbossie
- Kersdoringboom (Acacia hebeclada)
- Kersieblomboom (Albizia anthelmintica)
- Kerwel
- Khella (Ammi visnaga)
- Kiaat (Transvaalse)
- Kiaatboom
- Kiepersol (Cussonia spicata)
- Kierieklapper (Combretum hereroense)
- Kiesieblaar (Isoglossa densa)
- Kinaboom (Rauvolfia caffra)
- Kinkelbos
- Klapper
- Klappertjie (Crotalaria argyraea)
- Kleefgras
- Kleinbobbejaankomkommer
- Kleingousblom
- Kleinkoorsbos
- Kleinperdepram (Zanthoxylum capense)
- Kleinsuurpruim
- Kleinswartstorm
- Klimop (Clematis brachiata)
- Klimvy (Ficus ilicina)
- Klipdagga
- Klipes (Heeria argentea)
- Kliphout (Heeria argentea)
- Kliptee
- Klisma
- Klitskruid (Arctium lappa)
- Klokkiesboontjieboom
- Klokplant
- Klosaarbossie
- Kloudoring
- Knapsekêrel (Achyranthes aspera)
- Kniesteker
- Knoffel (Allium sativum)
- Knolharpuis (Othonna arbuscula)
- Knophout
- Knoppiehout
- Knoppiesdagga
- Knoppieklimop (Combretum mossambicense)
- Koebosboom
- Koedoebessie
- Koëlbossie (Combretum apiculatum / Conyza scabrida)
- Koegab
- Koekemakranka (Apodolirion buchananii)
- Koeniebos
- Koertjie
- Koffie (Coffea arabica)
- Koffiebos (Bauhinia petersiana)
- Koffiehardepeerhout
- Kolsuring
- Komkommer
- Komkommerboom
- Komkommerkruid
- Koning van Kandy (Haemanthus coccineus)
- Kooltrie
- Koopmanstee
- Koorsboom
- Koorsbossie (Dicoma anomala)/ (Dicoma capensis)
- Koorshoutjie
- Koorskruid (Crysanthemum parthenium)
- Koperdraadgras
- Kopiva
- Korakan (Eleusine coracana)
- Korannaboegoe
- Korenteharpuis
- Koringblommetjie
- Kotrie
- Kougoed
- Koutrie
- Kowerbossie
- Kraalbos (Galenia africana)
- Kraanvoëlbossie (Amaranthus thunbergii)
- Kremetartboom (Adansonia digitata)
- Krimpsiektebos (Cotyledon orbiculata)
- Krinkhout
- Krismisblom
- Kroppiesklimop
- Kruidjie-roer-my-nie
- Kruiebossie
- Kruisbessie
- Krulhaarharpuis
- Krulkoppie
- Kuisboombessie (Vitex agnus-castus)
- Kukamakranka (Apodolirion buchananii)
- Kuniebos
- Kurkbos (Commiphora pyracanthoides)
- Kuskusgras
- Kwasgras (Chloris virgata)
- Kweekgras (Cynodon dactylon)
- Kykee
L
[wysig | wysig bron]- Laeveldkroton
- Laloentjie (Momordica balsamina)
- Lakseerbossie (Cyphostemma hereroense)
- Langbessie (Berchemia discolor)
- Lammerdrol (Maerua juncea)
- Langklits (Achyranthes aspera)
- Laventel (Lavandula angustifolia)
- Laventelboom (Heteropyxis natalensis)
- Laventelkoorsbessie (Croton gratissimus)
- Lawement
- Leeubossie
- Lekkerruikpeul (Acacia nilotica)
- Lemoenbessie
- Lemoenboegoe
- Lemoendoring
- Lemonadeboom
- Lepel (Cassine transvaalensis)
- Lewerkruid (Agrimonia eupatoria)
- Lindeboom (Tilia)
- Lipbossie
- Litjiestee
- Lobelia (Lobelia inflata)
- Lomatium (Lomatium dissectum)
- Longkruid (Marrubium vulgare)
- Looiwortelbos (Elephantorrhiza suffruticosa)
- Luibos
- Lusern (Medicago sativa)
- Lymbossie
M
[wysig | wysig bron]- Maagbessie
- Maagbitterwortel
- Maagbossie (Dicoma anomala)
- Maagpynbos
- Maagtee
- Maagwortel
- Madagaskarpruim
- Magatoe
- Makaalwyn
- Makdissel
- Makalmoes
- Makkatdoring
- Mak-olieboom
- Maksalie
- Makseringboom
- Maksuring
- Makwassieboom
- Malgif (Boophane disticha)
- Malkop-ui (Dipcadi glaucum)
- Malva
- Maquassiboom
- Maranka
- Maroela
- Meidebossie
- Meidoring (Crataegus)
- Melasse
- Melkbos (Gomphocarpus fruticosus)
- Melkdissel (Silybum marianum)
- Melkgras
- Melkpol
- Melktou
- Mierhout
- Minnie-minnies (Abrus precatorius)
- Mirre
- Misbredie (Amaranthus thunbergii)
- Mobejaantjie
- Moederekruid (Leonurus cardiaca)
- Moerhoutjie
- Moerwortel
- Monniksbessie (Vitex agnus-castus)
- Monniksblom
- Monniksboom (Vitex agnus-castus)
- Mopanie (Colophospermum mopane)
- Mosterdboom
- Mottekruid
- Muisdoring (Ruscus aculeatus)
- Muishondbossie
N
[wysig | wysig bron]- Naaldbossie
- Naaldebossie
- Naaldetee
- Naboom (Euphorbia ingens)
- Naeltjie
- Nagskaalbossie
- Nagskade
- Nagkers (Oenothera biennis)
- Narrabos
- Narradoring
- Narras (Acanthosicyos horridus)
- Nasgal
- Nastergal
- Natalghwarrie
- Natalkaree (Searsia natalensis)
- Natalkrokus (Apodolirion buchananii)
- Natalokkerneut
- Nentabos
- Netelroos
- Nieshout
- Noem-noem
- Nonna
- Nooiensboom
- Nooienshaar
- Noorsdoring (Euphorbia virosa)
- Noorsheuning
- Norretjie
- Nu-nu
O
[wysig | wysig bron]- Oesterneut
- Oetroos
- Ointjie
- Olienhout
- Oliepit
- Olifantsboegoe
- Olifantsdoring
- Olifantsoor (Eriospermum abyssinicum)
- Olifantsvoet
- Olm
- Olyfhout
- Oomsboom
- Oondbossie
- Oorpynhoutjie
- Oorpynpeultjie
- Opblaasboontjie
- Opgeitjies
- Opklim
- Opstandingsbossie
- Oregondruif (Berberis aquifolium)
- Ornula
- Osbossie
- Ostongblaar
- Ouheip
- Ou-nooibossie
- Ou-ooibossie
P
[wysig | wysig bron]- Paddaklou
- Palmbossie
- Papierbasdoring (Acacia sieberana)
- Pampoentjie
- Passieblom (Passiflora incarnata)
- Patat
- Pendoring
- Peperbasboom
- Peperbossie
- Peperhais
- Peperment (Mentha piperita)
- Perdeblom (Taraxacum officinale)
- Perdebossie (Galenia africana)
- Perdekastaiing (Aesculus hippocastanum)
- Perdepisboom
- Perdepisbossie
- Perdesalie
- Perdeskrikbossie (Acrotome inflata)
- Perdestert (Equisetum arvense)
- Perdevy
- Pieringbessie
- Pietjielaporte
- Pisgoedbossie
- Plakkie
- Platdissel
- Pluisdistel
- Poeierkwas (Haemanthus coccineus)
- Pokkiesblom
- Postelein
- Pruimbessie
- Psillium
- Purgeerboontjie
- Pynappel (Ananas comosus)
Q
[wysig | wysig bron]R
[wysig | wysig bron]- Raasbessie
- Raasblaar (Combretum zeyheri)
- Ramnas
- Rankroos (Acacia ataxacantha)
- Rapuisboom
- Reisji (Ganoderma lucidum)
- Rekstokbos
- Renosterbossie
- Respiesboom
- Reukdoring
- Reuseblaarvy
- Rhodesiese bauhinia
- Rhodesiese kiaat (Baikiaea plurijuga)
- Ribbetjiesgras
- Ribboksuring
- Ribgras
- Riet (Arundo donax)
- Rivierpampoen
- Riviervaderlandswilg (Combretum erythrophyllum)
- Rolbossie
- Rooi-aarbossie (Hermbstaedtia odorata)
- Rooibessie
- Rooiblaar (Combretum erythrophyllum)
- Rooiblom
- Rooibosbessie (Vaccinium macrocarpon)
- Rooibostee (Aspalathus linearis)
- Rooidagga
- Rooiduiwel (Amaranthus thunbergii)
- Rooihaak (Acacia reficiens)
- Rooihoutjie
- Rooikeurtjie
- Rooikiaat
- Rooiklawer
- Rooikweek
- Rooimelkbossie
- Rooiopslag
- Rooipeultjie
- Rooipootjie
- Rooirabas
- Rooisering (Burkea africana)
- Rooistingelhoutbas
- Rooistorm
- Rooistormwortel
- Rooisuring
- Rooiwater
- Rooiwortel
- Roos (Rosa spesies)
- Roos van Jericho
- Roosmaryn (Rosmarinus officinalis)
- Rosyntjiebos (Grewia flava)
- Rysbos
S
[wysig | wysig bron]- Saagblaarpalmetto (Serenoa repens)
- Saffraanbossie
- Salie
- Saliehout
- Sambokbossie
- Sambokpeul (Cassia abbreviata)
- Sambreelboom
- Sanddoring (Acacia arenaria)
- Sandharpuis
- Sandolien
- Sandrapuis
- Sarsaparilla
- Schisandra
- Sebra-aalwyn (Aloe zebrina)
- Seepbasboom
- Seeroogblaar
- Seeroogblommetjie (Haemanthus coccineus)/ (Ammocharis coranica)
- Seeroogbossie
- Sekelbos (Dichrostachus cinerea)
- Seldery (Apium graveolens)
- Seweboom (Juniperus Communis)
- Siberiese ginseng (Eleutherococcus senticosus)
- Sigoreibos
- Silwerboom (Transvaalse...)
- Silwerbos (Combretum psidioides)
- Sinkingsbossie (Chenopodium ambrosioides)
- Sint janskruid (Hypericum perforatum)
- Sirub (Capparis hereroensis)
- Sitroengras
- Sitronella-muishondblaar
- Sitroenkruid (Melissa officinalis)
- Skaapbos (Catophractes alexandri)
- Skaapsuring
- Skaapteebos
- Skarlakenkomkommer (Coccinia sessifolia)
- Skerpioendubbeltjie
- Skilpadbessie
- Skilpadbossie
- Skilpadknol
- Skilpadkos
- Skilpadtee
- Skitterybossie
- Skoonma-se-tong
- Slangappelbos
- Slangboon
- Slanghoutjie
- Slangkomkommer
- Slangkop
- Slangwortel
- Sylbessiebos (Cordia sinensis)
- Slymbossie
- Smeerwortel (Symphytum officinale)
- Snotbessie
- Snuifdoring
- Soetdoring (Acacia karoo)
- Soethout (Glycyrrhiza glabra)
- Soetnoorsdoring
- Sonmelkbos
- Sooibrandbossie
- Spaansriet
- Spanjoolbossie
- Spekbossie
- Spelddoring (Azima tetracantha)
- Speldetee
- Spelonktee
- Sprinkaanboontjie
- Sprinkaanbos (Amaranthus thunbergii)
- Sprinkaantee
- Sprokiesboom
- Stamvrug
- Steekappel (Datura stramonium)
- Steenboksuring
- Steentjesgras (Cyperus rotundus)
- Stekelblaarklapper
- Stekelkomkommer (Cucumis kalahariensis)
- Sterkkos
- Stertpeper
- Sterwensnood
- Stinkblaar (Datura stramonium)
- Stinkdoring
- Stinkhout
- Stinkklawer
- Stinkkruid
- Stinknet
- Stinkwitgat (Boscia foetida)
- Stranddagga
- Strandkweek
- Strandpatat
- Stroopbos
- Stuipebossie
- Suikerbos
- Suikerkan
- Suikerriet
- Suikerteebossie
- Suring
- Suurbos
- Suurklapper
- Suurkomkommer
- Suurpruim
- Swartbasboom
- Swarthaak (Acacia mellifera)
- Swartsaaddoring
- Swart slangwortel (Cimicifuga racemosa)
- Swartstorm
- Swartteebossie
- Swartwaterbossie
- Syblom
- Sydissel
T
[wysig | wysig bron]- Taaibos
- Tabakboom
- Tabakbos
- Tambotieboom (Spirostachys africana)
- Tandkraalgras
- Tandpynblare
- Tandtrekbos
- Tapaalwyn
- Taxusboom
- Tee
- Teeboom (Melaleuca alternifolia)
- Teebossie
- Teerbessie
- Teesuikerkaroo
- T´hoegab
- Tiemie (Thymus vulgaris)
- T´ibitaa
- T´kimmie
- T´koertjie
- T´kymie
- T´norra
- Tolbossie
- Tongblaar
- Tongblaarsuring
- Tonteldoosbossie
- Toublaar
- Traap
- Treurwilgerboom
- Trompetblom
- Troubos
- Truffel
- Tsamma (Citrullus lanatus)
- Turksvy
U
[wysig | wysig bron]V
[wysig | wysig bron]- Vaalbos (Croton gratissimus)
- Vaalteebossie
- Valeriaan (Valeriana officinalis)
- Valsboegoe
- Varkblom
- Varkbossie (Amaranthus praetermissus)
- Varklelie
- Varkoor (Cotyledon orbiculata)
- Varkoortjies (Centella asiatica)
- Varkkruid (Amaranthus dinteri)
- Vaskloubossie
- Veldpatat
- Veldskoenblaar (Haemanthus coccineus)
- Veldspinnekop
- Verfblommetjie
- Verfbol
- Vergeet-my-nietjie
- Vermeerbos (Geigeria ornativa)
- Vernietbossie
- Vet-en-broodbos
- Vingerblaartee
- Vingerhoedkruid
- Vingerkruid (Cleome gynandra)
- Vingerpol
- Vinkel (Foeniculum vulgare)
- Vinkelbol
- Vinkelbossie
- Vinkelwortel
- Vinkriet
- Visboontjie
- Vlamlelie (Gloriosa superba)
- Vlas (Linum usitatissimum)
- Vlasplant
- Vleirosie
- Vleirysbos
- Vleisbossie
- Vlieepisbossie
- Vlierboom
- Voëlent
- Voellym
- Voelsitboom
- Voelvoetklawer
- Vogelstront
- Vrouebossie
- Vrouehaar (Cassytha filiformis)
- Vuilsiekbossie
- Vuurdoring
- Vuursiektebossie (Asaemia minuta)
W
[wysig | wysig bron]- Wag-´n-bietjie
- Wasbessie
- Waterbessie
- Waterbiesie
- Waterblommetjie
- Waterboom (Cassine transvaalensis)
- Waterkastaiing
- Waterpypie
- Wateruintjie (Aponogeton rehmanii)
- Wattel (Transvaalse)
- Wedevrouens
- Weeblaar (Plantago major)
- Weegbree
- Wilde-agurkie
- Wildeals (Artemisia afra)
- Wilde-appelkoos (Heeria argentea)
- Wilde-aspersie
- Wildebegonia
- Wildeboesmanstee
- Wilde-dadel (Berchemia discolor)
- Wildedagga
- Wildedruif
- Wildejam
- Wildekalbas
- Wildekalmoes
- Wildekamille
- Wildekapok (Asclepias fruticosa)
- Wildekardamon
- Wildekatjiepiering
- Wildekomkommer (Cucumis africanus)
- Wildekopiva
- Wildekruisement
- Wildekweper
- Wildelaventel
- Wildelusern (Cullen obtusifolia)
- Wildemalva
- Wildemispel
- Wildemosterd
- Wildenaelboom (Heeria argentea)
- Wilde-olyf
- Wildepampoen
- Wildepeper
- Wildepruim (Harpephyllum caffrum)
- Wildepynappel
- Wilderabas
- Wilderamenas
- Wilderoos
- Wilderoosmaryn
- Wildesalie
- Wildesuikerappel
- Wildetabak
- Wildetee
- Wildetwak
- Wildeverbena
- Wildevinkel
- Wildeviolet
- Wildevla-appel
- Wildevyeboom
- Wildevy (Ficus sycomorus)
- Wildevygie
- Wildewilgerboom
- Wildewingerd
- Wilgerboom
- Witbasboom
- Witbessiebos
- Witgatboom (Boscia albitrunca)
- Withaakboom (Acacia erubescens)
- Without
- Witkatjiepiering
- Witolienhout
- Witpeer
- Witplakkie
- Witsering
- Witstam (Capparis tomentosa)
- Witstamghwarrie
- Witteboom
- Wit wilger (Salix alba)
- Wolbos
- Wolfboegoe
- Wolfsklou
- Wolfsmelk
- Wolspinnekop
- Worsboom
- Wortel (Daucus carota)
- Wortelbas (Viburnum prunifolium)
- Wortelboom
- Wurgvy (Ficus thonningii)
- Wurmbossie (Artemisia afra)
- Wurmkruid
- Wynruit
X
[wysig | wysig bron]Y
[wysig | wysig bron]- Ysterhouttoppe
- Ysterkruid (Verbena officinalis)
- Ystervarkkos
- Ystervarkpatat
- Ystervarkwortel
Z
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Rood, Betsie. "Uit die Veldapteek". Protea Boekhuis (2008), ISBN 978-1-86919-274-7
- Von Koenen, Eberhard. "Heil-, Gift- und Essbare Pflanzen in Namibia". Klaus Hess Verlag, Göttingen (1996). ISBN 978-3-9804518-2-6
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Plantzafrica.com (SANBI): Crassula sarcocaulis Eckl. & Zeyh" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Augustus 2018.
- ↑ "Growwild.co.za: Salvia africana-lutea" (in Engels). Growwild. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2018. Besoek op 30 Augustus 2018.