Lughawe Ca Mau
Voorkoms
Lughawe Ca Mau Sân bay Cà Mau | |||
---|---|---|---|
IATA: CAH – ICAO: VVCM | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Southern Airports Authority | ||
Bedien | Cà Mau, Viëtnam | ||
Hoogte bo seevlak | 6 vt / 2 m | ||
Landkaart | |||
Ligging binne Viëtnam | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09L/27R | 1 500 | 4 921 | Teer |
Lughawe Ca Mau (Viëtnamees: Sân bay Cà Mau) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 2 km suid van Ca Mau, in die provinsie Ca Mau en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Die Lughawe aanloopbaan lengte is 1 500 meter. Die lughawe kan 0,3 miljoen passasiers per jaar bedien.