Kimswerd
Voorkoms
Kimswerd Kimswert | |
---|---|
Dorp | |
Kimswerd, 1988 | |
Ligging van Kimswerd in Friesland | |
Koördinate: 53°21′36″N 6°04′04″O / 53.36000°N 6.06778°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Súdwest-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 603 |
Webwerf | www.kimswerd.com |
Kimswerd (Wes-Fries: Kimswert) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Sneek en ressorteer onder die munisipaliteit Súdwest-Fryslân. Dit was tot 2011 deel van die voormalige munisipaliteit Wonseradeel. Die dorp het sowat 603 inwoners (2011-sensus).
Bevolking
[wysig | wysig bron]- 1954 – 665
- 1959 – 587
- 1964 – 558
- 1969 – 526
- 1974 – 545
- 2004 – 607
- 2011 – 603
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Pier Gerlofs Donia (Kimswerd, 1480 – Sneek, 1520), vryheidsvegter, volksheld en rebel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kimswerd.