Kempten (Allgäu)
Voorkoms
Kempten | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Administratiewe gewes | Beiere |
Koördinate | 47°44′N 10°19′O / 47.733°N 10.317°O |
Stigting | 50 v.C. |
Romeinse naam (voor 400 A.D.) | Cambodunum |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 63.29 vk km |
Hoogte bo seevlak | 674 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 61,480 |
- Bevolkingsdigtheid | 971/vk km |
Tydsone | CET +1 |
- Somertyd | CEST +2 |
Burgemeester (party) | Thomas Kiechle |
Amptelike webwerf | www.kempten.de |
Kempten is 'n stad in Beiere, in die suidooste van Duitsland. In 2006 was daar 61 480 inwoners.
Kemptonpark in Suid-Afrika is na die stad vernoem.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kempten. |