Jon Glover
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jon Glover | |
Geboortenaam | Jonathan Philip Glover |
---|---|
Geboorte | 26 Desember 1952 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jon Glover (gebore 26 Desember 1952) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Death or Glory Boy (1974), Spitting Image (1984), Troublemakers (1990), en The Animals of Farthing Wood (1993).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Mashup Movie
- London Wall
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1974: Death or Glory Boy
- 1977: Ludwig
- 1983: Who Dares Wins
- 1984: Spitting Image
- 1984: Chish 'n' Fips
- 1985: Alice in Wonderland
- 1988: Round the Bend!
- 1989: The Staggering Stories of Ferdinand De Bargos
- 1990: Troublemakers
- 1990: Harry Enfield's Television Programme
- 1991: Pallas
- 1992: Phil Cool
- 1993: The Animals of Farthing Wood
- 1993: The Almost Complete History of the 20th Century
- 1994: Harry Enfield and Chums
- 1997: The Adventures of Paddington Bear
- 1997: Noah's Island
- 2001: Little Ghosts
- 2002: Mr. Bean: The Animated Series
- 2003: Metalheads
- 2006: Rudi & Trudi
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: The Lime Grove Story
- 2003: Thursday the 12th