Hegau
Voorkoms
Die Hegau is 'n landskap in die suide van die Duitse deelstaat Baden-Württemberg wat tydens die Mioseen, sowat 14 miljoen jaar gelede, deur vulkanisme gevorm is. Die Hegau grens in die ooste aan die Bodenmeer, in die suide aan die Hoogryn, in die noorde aan die Donau en in die weste aan die Randen, 'n suidwestelike uitloper van die bergreeks Swabiese Alb, en die Switserse kanton Schaffhausen.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Vulkanisme