Gemengde ekonomie
Voorkoms
'n Gemengde ekonomie (of gebalanseerde ekonomie) is 'n ekonomie wat elemente van private en staatsbeheer bevat en karakteristieke van beide 'n kapitalistiese en sosialistiese bestel reflekteer. Suid-Afrika is 'n voorbeeld van 'n gemengde ekonomie.
Verdere naleeswerk
[wysig | wysig bron]- Hoeveel staat, hoeveel private sektor het SA nodig? Geargiveer 15 Julie 2011 op Wayback Machine, sake24.com
- Ekonomie, Die Suid-Afrikaanse I: Die rol van die Regering , myfundi.co.za
- Terug na 'n apartheidsekonomie? Geargiveer 17 Julie 2011 op Wayback Machine, praag.co.za