Gebruikerbespreking:BooysenN
|
Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:12, 10 Julie 2014 (UTC)
Die sin lees nie reg nie: "...maar mango, kalk en koue is veral gewild." Kan jy help om dit reg te maak? Groete. Frank (kontak) 16:01, 5 November 2015 (UTC)
- Haai, ek't probeer om dit reg te stel. Hoop dat dit nou sin maak. --Nazeer (kontak) 10:59, 22 November 2015 (UTC)
- Stukke beter, dankie. Groete. Frank (kontak) 16:25, 22 November 2015 (UTC)
Wikipedia Asian Month
[wysig bron]Hello, I saw your contribution here about Asian content and sign-up for Asian Month. I guess you did not find out who to join or hold this event on afwp. If you did intend to do so please let me know I will count you in. Leave me a message at meta.
As jy probleme het lees Engels, laat my 'n boodskap op meta met "moeilikheid" so ek iemand om ons te help vind. (Google Translate)--AddisWang (kontak) 05:04, 3 Desember 2015 (UTC)
Wikipedia Asian Month
[wysig bron]Hi, thank you for participation in Wikipedia Asian Month. Please fill out the survey that we use to collect the mailing address. All personal information will be only used for postcard sending and will be deleted immediately after the postcard is sent. If you have any question, you may contact me at Meta. Hope to see you in 2016 edition of Wikipedia Asian Month.--AddisWang (kontak) 19:16, 25 Januarie 2016 (UTC)
A barnstar for you!
[wysig bron]The Asian Month Barnstar | |
Thanks for your great contribution in Wikipedia Asian Month 2015! --AddisWang (kontak) 19:16, 25 Januarie 2016 (UTC) |
Share your experience and feedback as a Wikimedian in this global survey
[wysig bron]<div class="plainlinks mw-content-ltr" lang="en" dir="ltr"> Hello! The Wikimedia Foundation is asking for your feedback in a survey. We want to know how well we are supporting your work on and off wiki, and how we can change or improve things in the future.<ref>This survey is primarily meant to get feedback on the Wikimedia Foundation's current work, not long-term strategy.</ref> The opinions you share will directly affect the current and future work of the Wikimedia Foundation. You have been randomly selected to take this survey as we would like to hear from your Wikimedia community. To say thank you for your time, we are giving away 20 Wikimedia T-shirts to randomly selected people who take the survey.<ref>Legal stuff: No purchase necessary. Must be the age of majority to participate. Sponsored by the Wikimedia Foundation located at 149 New Montgomery, San Francisco, CA, USA, 94105. Ends January 31, 2017. Void where prohibited. [[m:Community Engagement Insights/2016 contest rules|Click here for contest rules]].</ref> The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes. <big>'''[https://wikimedia.qualtrics.com/SE/?SID=SV_6mTVlPf6O06r3mt&Aud=AE&Src=32AESSAe Take the survey now!]'''</big> You can find more information about [[m:Community_Engagement_Insights/About_CE_Insights|this project]]. This survey is hosted by a third-party service and governed by this [[:foundation:Community_Engagement_Insights_2016_Survey_Privacy_Statement|privacy statement]]. Please visit our [[m:Community_Engagement_Insights/Frequently_asked_questions|frequently asked questions page]] to find more information about this survey. If you need additional help, or if you wish to opt-out of future communications about this survey, send an email to [email protected]. Thank you! --[[:m:User:EGalvez (WMF)|EGalvez (WMF)]] ([[:m:User talk:EGalvez (WMF)|talk]]) 21:34, 13 Januarie 2017 (UTC) </div> <!-- Message sent by User:EGalvez (WMF)@metawiki using the list at https://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Community_Engagement_Insights/MassMessages/Lists/2016/32-AESSAe&oldid=16205377 -->
Your feedback matters: Final reminder to take the global Wikimedia survey
[wysig bron](Sorry to write in English)
Hello! This is a final reminder that the Wikimedia Foundation survey will close on 28 February, 2017 (23:59 UTC). The survey is available in various languages and will take between 20 and 40 minutes. Take the survey now.
If you already took the survey - thank you! We won't bother you again.
About this survey: You can find more information about this project here or you can read the frequently asked questions. This survey is hosted by a third-party service and governed by this privacy statement. If you need additional help, or if you wish to opt-out of future communications about this survey, send an email through EmailUser function to User:EGalvez (WMF). About the Wikimedia Foundation: The Wikimedia Foundation supports you by working on the software and technology to keep the sites fast, secure, and accessible, as well as supports Wikimedia programs and initiatives to expand access and support free knowledge globally. Thank you! --EGalvez (WMF) (talk) 07:33, 23 Februarie 2017 (UTC)
Jou politieke agenda
[wysig bron]As jy 'n politieke agenda agenda wil dryf dan moet jy eerder die artikel swart mense gaan herskryf sodat dit jou idee van swart pas. 196.209.234.69 21:36, 11 Mei 2017 (UTC)
- Jy beskuldig my van vandalisme terwyl jy nie die kwessie wil bespreek nie. Maar ek sal nog steeds sê dankie vir jou boodskap. Ons kan dit hier ook bespreek, maak nie saak nie. "play the ball not the man" siteer net die bronne wat jy gebruik, dit sal nie konstruktief wees nie as ons mekaar van "politieke agendas" sal beskuldig. Dankie. --Nazeer (kontak) 21:49, 11 Mei 2017 (UTC)
Jou wysigings aan Kategorie:Diktators
[wysig bron]Welkom by Wikipedia. Almal word uitgenooi om konstruktief aan hierdie ensiklopedie te bou. Besoek die gebruikersportaal en die geselshoekie om meer te leer oor hoe om by te dra. Onkonstruktiewe wysigings, soos dié wat u by Kategorie:Diktators aangebring het, word egter as vandalisme beskou en word so gou moontlik teruggerol. As u aanhou met hierdie gedrag kan u versper word sonder verdere waarskuwings. Moet asseblief nie weer 'n bladsy vandaliseer nie, en probeer eerder om 'n konstruktiewe bydrae tot Wikipedia te maak. K175 (kontak) 18:07, 9 September 2017 (UTC)
- Die sperdatum van die nominasie vir verwydering van Kategorie:Diktators was 28 April 2017. As jy dit weer nomineer, is jy welkom om so te maak. Lees asb. die vorige bespreking oor waarom dit gehou is en oor waarom die sjabloon van die kategorie verwyder is voordat jy weer sommer ander bydraers se bydraes ongedaan maak sonder om eers te bespreek. As jy aanhou met sulke gedrag sal jy vir 'n langer tydperk versper word. K175 (kontak) 18:16, 9 September 2017 (UTC)
Jou wysigings aan Wim de Villiers
[wysig bron]Welkom by Wikipedia. Almal word uitgenooi om konstruktief aan hierdie ensiklopedie te bou. Besoek die gebruikersportaal en die geselshoekie om meer te leer oor hoe om by te dra. Onkonstruktiewe wysigings, soos dié wat u by Wim de Villiers aangebring het, word egter as vandalisme beskou en word so gou moontlik teruggerol. As u aanhou met hierdie gedrag kan u versper word sonder verdere waarskuwings. Moet asseblief nie weer 'n bladsy vandaliseer nie, en probeer eerder om 'n konstruktiewe bydrae tot Wikipedia te maak. K175 (kontak) 18:08, 9 September 2017 (UTC)
- Ek dink dit gaan hier oor die frase "eerste swart visekanselier". Dit natuurlik hoe van die koerante Russel Botman beskryf, ongelukkig meestal vir sensasie. Die probleem is egter dat hy eintlik bruin is. So, is hy nou te swart om wit te wees, of te wit om swart te wees? Maak dit regtig saak of hy "swart" is of nie? Ek verstaan hoe verskillende kante dit anders sal sien, so ons moet dit uithaal of in nie-politiese taal aanbied, en dis my opinie! Groete. Frank (kontak) 09:15, 10 September 2017 (UTC)
Beskerming van jou besprekingsbladsy opgehef
[wysig bron]Ek het die beskerming van jou besprekingsbladsy opgehef. Jy kan nou weer reageer op kommentaar wat hier geplaas word. As jy jou besprekingsbladsy weer vandaliseer, sal dit onmiddellik weer beskerm word. K175 (kontak) 10:54, 10 September 2017 (UTC)
- Weer met die "vandalisme". Jy het nie die gesag om sulke goed in die eerste plek te doen nie. Elke gebruiker het die reg om goed uit hul kletsblad te verwyder. --Nazeer (kontak) 10:56, 10 September 2017 (UTC)
- Jy is verkeerd. Jou besprekingsbladsy behoort nie aan jou nie. Jy kan nie net maak en breek soos jy goeddink nie. Die waarskuwings moet op jou besprekingsbladsy bly sodat dit as bewyse in toekomstige oortredings deur jou kan dien. K175 (kontak) 11:07, 10 September 2017 (UTC)
- JY is verkeerd. Alhoewel jy n admin is, weet jy niks oor die wikibeleide nie. [1] Waar is die waarskuwings vir die IPs wat op die kategorie en Wim de Villiers ge-edit war het?? Waar is die blokkering vir hulle? Die partydigheid is skokkend, jy hoef nie adminregte te he nie. --Nazeer (kontak) 11:17, 10 September 2017 (UTC)
- Jammer Nazeer, jy kan nie na die Engelse Wikipedia skakel om hulle gewoontes hier te probeer afdwing om jou eie agenda te pas nie. Om watter rede moet die betrokke IP's versper word? Lug asb. jou mening en dit sal oorweeg word. K175 (kontak) 11:21, 10 September 2017 (UTC)
- Jammer Adriaan, maar jy kannie jou eie reels net so opmaak nie. Dis my kletsblad en jou "waarskuwings" is partydig en verkeerd. --Nazeer (kontak) 11:24, 10 September 2017 (UTC)
- Jammer Nazeer, jy kan nie na die Engelse Wikipedia skakel om hulle gewoontes hier te probeer afdwing om jou eie agenda te pas nie. Om watter rede moet die betrokke IP's versper word? Lug asb. jou mening en dit sal oorweeg word. K175 (kontak) 11:21, 10 September 2017 (UTC)
- JY is verkeerd. Alhoewel jy n admin is, weet jy niks oor die wikibeleide nie. [1] Waar is die waarskuwings vir die IPs wat op die kategorie en Wim de Villiers ge-edit war het?? Waar is die blokkering vir hulle? Die partydigheid is skokkend, jy hoef nie adminregte te he nie. --Nazeer (kontak) 11:17, 10 September 2017 (UTC)
- Jy is verkeerd. Jou besprekingsbladsy behoort nie aan jou nie. Jy kan nie net maak en breek soos jy goeddink nie. Die waarskuwings moet op jou besprekingsbladsy bly sodat dit as bewyse in toekomstige oortredings deur jou kan dien. K175 (kontak) 11:07, 10 September 2017 (UTC)
Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019
[wysig bron]Hallo, BooysenN, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se skryfweek! Namibië loop tans voor, met Indonesië in die tweede plek! – K175 (gesels met my | my bydraes) 17:07, 22 September 2019 (UTC)