Ferrara (provinsie)
Voorkoms
Provinsie Ferrara Provincia di Ferrara | |
---|---|
Provinsie | |
Die Castello Estense, een van die kastele van die magtige d'Este-familie, dien tans as provinsiale regeringsetel | |
Kaart met die ligging van die Provinsie Ferrara in Italië aangedui | |
Koördinate: 44°50′42″N 11°37′58″O / 44.845°N 11.632777777778°O | |
Land | Italië |
Streek | Emilia-Romagna |
Hoofstad | Ferrara |
Comuni | 18 |
Regering | |
• President | Barbara Paron (PD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 632 km2 (1 016 vk. myl) |
Bevolking (31 Mei 2018) | |
• Totaal | 346 304 |
• Digtheid | 131,42/km2 (340,4/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (CET) |
• Somertyd | UTC+2 (CEST) |
Poskode | 44000-44124 |
Skakelkode | 0532, 0533 |
ISTAT | 038 |
Die Provinsie Ferrara (Italiaans: Provincia di Ferrara) is 'n provinsie in die Emilia-Romagna-streek van Italië. Die hoofstad is Ferrara as naamgewende nedersetting.
Dit het 'n oppervlakte van 2632 vierkante kilometer (1016 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 350 000. Daar is 26 munisipaliteite of comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Ferrara.
Teen 2014 was die hoofplekke se bevolking soos volg:
Comune | Bevolking |
---|---|
Ferrara | 132 536 |
Cento | 31 827 |
Comacchio | 22 400 |
Argenta | 21 987 |
Copparo | 17 786 |
Bondeno | 15 538 |
Codigoro | 12 845 |
Portomaggiore | 12 163 |
Poggio Renatico | 8 167 |
Mesola | 7 320 |
Vigarano Mainarda | 6 726 |
Ostellato | 6 717 |
Sant'Agostino | 6 361 |
Berra | 5 655 |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Provinsie Ferrara se webwerf[dooie skakel] (it)