Gaan na inhoud

Euler se bewegingswette

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In klassieke meganika verwys Euler se bewegingswette na bewegingsvergelykings wat Newton se bewegingswette vir puntdeeltjies uitbrei vir vasteliggaambeweging.[1] Hulle is deur Leonhard Euler geformuleer, meer as 50 jaar nadat Isaac Newton sy wette geformuleer het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. McGill and King (1995). Engineering Mechanics, An Introduction to Dynamics (3rd uitg.). PWS Publishing Company. ISBN 0-534-93399-8.