Eion Bailey
Voorkoms
Eion Bailey | |
Eion Bailey (2022)
| |
Geboortenaam | Eion Francis Hamilton Bailey |
---|---|
Geboorte | 8 Junie 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eion Bailey (gebore 8 Junie 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fight Club (1999) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Ray Donovan (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: A Better Place
- 1999: Fight Club
- 2000: The Young Unknowns
- 2001: Seven and a Match
- 2004: Mindhunters
- 2005: Life of the Party
- 2008: Language of the Enemy
- 2009: The Canyon
- 2009: (Untitled)
- 2017: Extortion
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: Significant Others
- 2010: Dirty Little Secret
- 2011: Once Upon a Time
- 2013: Ray Donovan
- 2014: Stalker
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: And Starring Pancho Villa as Himself
- 2006: Orpheus
- 2006: Candles on Bay Street
- 2009: Can Openers
- 2009: House Rules
- 2009: Imagine This!
- 2011: Grace
- 2016: Who Killed JonBenét?
- 2017: Switched for Christmas
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: The Fire Rises: The Creation and Impact of the Dark Knight Trilogy