Desiree Akhavan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Desiree Akhavan | |
Geboorte | 1984 (40–41 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Desiree Akhavan (* 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Appropriate Behavior (2014) en The Miseducation of Cameron Post (2018), en in die televisiereeks The Slope (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Appropriate Behavior
- 2017: Creep 2
- 2018: The Miseducation of Cameron Post
- 2018: Dykes, Camera, Action!
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: The Slope
- The Bisexual
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: The Circuit