Dane van Niekerk
Dane van Niekerk | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Dane van Niekerk in 2017 | ||||||
Volle naam | Dane van Niekerk | |||||
Gebore | 14 Mei 1993 Pretoria, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm bybreek | |||||
Rol | Veelsydig | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Enigste Toets (no 57) | 16 November 2014 v Indië | |||||
EDI debuut (no 53) | 8 Maart 2009 v Wes-Indië | |||||
Laaste EDI | 16 September 2021 v Wes-Indië | |||||
EDI hempno. | 81 | |||||
T20I debuut (no 18) | 11 Junie 2009 v Wes-Indië | |||||
Laaste T20I | 4 September 2021 v Wes-Indië | |||||
T20I hempno. | 17 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2008–2012 | Noordelikes | |||||
2008–2010 | Highveld Vroue | |||||
2012–tans | Oostelike Provinsie Vroue | |||||
2015–2016 | Melbourne Renegades | |||||
2016 | Loughborough Lightning | |||||
2016–2017 | Sydney Sixers | |||||
2018 | Surrey Stars | |||||
2021– | Oval Invincibles | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20I | |||
Wedstryde | 1 | 107 | 86 | |||
Lopies aangeteken | 22 | 2175 | 1877 | |||
Kolfgemiddeld | 11.0 | 36.25 | 28.01 | |||
100s/50s | 0/0 | 0/5 | 0/10 | |||
Hoogste telling | 15 | 102 | 90* | |||
Aflewerings geboul | 222 | 4578 | 1500 | |||
Paaltjies | 1 | 138 | 65 | |||
Boulgemiddeld | 90.0 | 19.14 | 20.96 | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 2 | 0 | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | n/a | n/a | |||
Beste boulontleding | 1/90 | 5/17 | 4/17 | |||
Vangskote/Stonkings | 0/– | 56/– | 25/– | |||
Bron: Cricinfo, 31 Maart 2022 |
Dane van Niekerk (14 Mei 1993, Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeelster. Sy het skoolgegaan by Hoërskool Centurion. As 'n bybreekdraaibouler, het sy in een Toets, 107 Internasionale eendagwedstryde (EDI) en 86 Internasionale Twintig20's (T20I) vir Suid-Afrika gespeel. Sy was die vrouespankaptein in al drie vorms (Toets, EDI en T20I) tussen 2016 en 2021.[1] Sy was die eerste bouler van Suid-Afrika om 100 paaltjies in vroue-EDIs te neem.[2] Sy het haar uittrede uit internasionale krieket op 16 Maart 2023 aangekondig.[3]
Vroeë lewe en loopbaan
[wysig | wysig bron]Van Niekerk het plaaslik vir Highveld Vroue en Noordelikes Vroue gespeel, voor sy een van die eerste twee Suid-Afrikaanse vroue word (saam met Marizanne Kapp) om ingesluit te word in die Oostelike Provinsie krieketspanakademie (mansspan).[4] Sy is gekies as deel van die Suid-Afrikaanse nasionale vrouekrieketspan vir die 2009 Vroue-Wêreldbekerkriekettoernooi in Australië. Sy het in die 2013 Vroue Krieketwêreldbeker gespeel, sowel as Suid-Afrika verteenwoordig by die Vrouewêreldbeker Twintig20 in 2009, 2010, 2012, 2014 en 2016.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Dane van Niekerk spelerprofiel". ESPNcricinfo. Besoek op 20 Junie 2009.
- ↑ "Leading Ladies: First to 100 ODI wickets from each team". Women's CricZone. Besoek op 6 Junie 2020.
- ↑ "Dane van Niekerk confirms her retirement from international cricket". ESPNcricinfo. 16 Maart 2023. Besoek op 16 Maart 2023.
- ↑ http://cricket.co.za/player/3018/Proteas-Women/31773/Dane-van-Niekerk/.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dane van Niekerk.
- Dane van Niekerk by ESPNcricinfo
Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan |
---|
Dane van Niekerk [EDI- en T20-kaptein] - Trisha Chetty - Moseline Daniels - Shabnim Ismail - Marizanne Kapp - Ayabonga Khaka - Masabata Klaas - Nadine de Klerk - Lizelle Lee - Suné Luus - Raisibe Ntozakhe - Mignon du Preez - Andrie Steyn - Chloe Tryon - Laura Wolvaardt |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |