Columbus, Nieu-Meksiko
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Nieu-Meksiko |
County | Luna |
Koördinate | 31°50′N 107°38′W / 31.833°N 107.633°W |
Stigting | 1891 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 7,2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 240 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2000) | 1 765 |
- Bevolkingsdigtheid | 245,3/vk km |
Tydsone | MST (UTC -7) |
Somertyd | MDT (UTC -6) |
Burgemeester | Philip H. Skinner |
Amptelike Webwerf | columbusnewmexico.com |
Columbus is 'n dorpie in die deelstaat Nieu-Meksiko langs die grens met Meksiko Palomas, Chihuahua. Die dorp is in 1891 gestig en het bekend geword toe die Meksikaanse generaal Pancho Villa 1500 Meksikane in 'n aanval lei oor die VSA-grens op 9 Maart 1916 wat aanleiding gegee het tot 'n strafekspedisie deur die Amerikaanse Weermag.