Claes Bang
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Claes Bang | |
Geboortenaam | Claes Kasper Bang |
---|---|
Geboorte | 28 April 1967 |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Claes Bang (gebore 28 April 1967) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Square (2017) en The Girl in the Spider's Web (2018), en in die televisiereekse Anna Pihl (2006) en Bron/Broen (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Under overfladen
- 2015: Rettet Raffi!
- 2017: The Square
- 2018: The Girl in the Spider's Web
- 2019: The Glass Room
- 2019: The Last Vermeer
- 2019: The Burnt Orange Heresy
- The Bay of Silence
- The New Mrs. Keller
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: Anna Pihl
- 2011: Bron/Broen
- 2015: Sibel & Max
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Bag om filmen 'Under overfladen'
- 2003: Det store lærred: Regel nr. 1
- 2014: Alle unter eine Tanne
- 2015: Überleben an der Scheidungsfront
- 2020: In Search of Dracula with Mark Gatiss
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Claes Bang in die Internet-rolprentdatabasis
- Claes Bang op Twitter
- Claes Bang op Instagram