Brandon Micheal Hall
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brandon Micheal Hall | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brandon Micheal Hall (gebore 3 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Monster Party (2018) en in die televisiereekse Search Party (2016), The Mayor (2017), en God Friended Me (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: Monster Party
- 2018: The Airport Run
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2016: Search Party
- 2017: The Mayor
- 2018: God Friended Me
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: LFE