BoerBurgerBeweging
Voorkoms
BoerBurgerBeweging | |
BBB | |
Leier | Caroline van der Plas |
---|---|
Gestig | 1 November 2019 |
Hoofkwartier | Groningerstraat 21, |
Ideologie | landelike ontwikkeling, boerebelange |
Amptelike kleure | lemmetjie |
Webblad | boerburgerbeweging.nl |
Die BoerBurgerBeweging (afgekort BBB) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 1 November 2019 gestig is. Die party staan op vir die platteland en veral vir die boere. BBB is hoofsaaklik gefokus op die gebied buite die Randstad.
Die politieke leier is Caroline van der Plas. Die party het in die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 17 Maart 2021 vir die eerste keer die parlement betree. BBB het één setel behaal. In die verkiesings op 22 November 2023 het BBB 7 setels behaal.
Partyleier
[wysig | wysig bron]- Caroline van der Plas: 17 Oktober 2020 – nou
Bronne
[wysig | wysig bron]- BoerBurgerBeweging (BBB), Parlement.com
- BoerBurgerBeweging (BBB), DNPP